EconPapers    
Economics at your fingertips  
 

Afrikaanse musiek en die model van rasionele verslawing

Ansie de Wet ()
Additional contact information
Ansie de Wet: Departement Ekonomie, Universiteit Van Stellenbosch

No 20/2008, Working Papers from Stellenbosch University, Department of Economics

Abstract: Oor die afgelope paar jaar was daar sterk groei in die vraag na Suid-Afrikaanse musiek, in besonder Afrikaanse musiek. Die artikel poog om die groei te verduidelik deur die model van rasionele verslawing van Stickler en Becker te kombineer met die bandwagon effek. In die model lei die verbruik van musiekwaardering in een periode tot ‘n groter verbruik in die volgende periode. Musiekwaardering word deur faktore soos musiekkapitaal, musiekprodukte asook sosiale faktore deur die verbruiker geproduseer. Die faktore word binne die konteks van die Afrikaanse musiekbedryf bespreek om sodoende die model toe te pas en die groei in vraag te verduidelik.

Keywords: Rasionele verslawing; bandwagon effek; musiekindustrie; Afrikaanse musiek; huishoudelike produksiefunksie; Advertensie (search for similar items in EconPapers)
JEL-codes: D11 L82 M37 Z11 (search for similar items in EconPapers)
Date: 2008
New Economics Papers: this item is included in nep-afr and nep-cul
References: Add references at CitEc
Citations: Track citations by RSS feed

Downloads: (external link)
https://www.ekon.sun.ac.za/wpapers/2008/wp202008/wp-20-2008.1.pdf First version, 2008 (application/pdf)

Related works:
This item may be available elsewhere in EconPapers: Search for items with the same title.

Export reference: BibTeX RIS (EndNote, ProCite, RefMan) HTML/Text

Persistent link: https://EconPapers.repec.org/RePEc:sza:wpaper:wpapers68

Access Statistics for this paper

More papers in Working Papers from Stellenbosch University, Department of Economics Contact information at EDIRC.
Bibliographic data for series maintained by Melt van Schoor ().

 
Page updated 2023-06-21
Handle: RePEc:sza:wpaper:wpapers68