EconPapers    
Economics at your fingertips  
 

Die relatiewe welvaart van die vroeë Kaapse setlaars

Johan Fourie

No 24/2011, Working Papers from Stellenbosch University, Department of Economics

Abstract: Die tradisionele beskouing van die agtiende eeuse Kaap as ‘n armoedige bestaans-ekonomie moet heroorweeg word. Deur van 2577 onlangs gedigitaliseerde boede-linventarisse gebruik te maak, toon hierdie artikel dat die gemiddelde Kaapse setlaars-huishouding relatief wel-af was aan die begin van die agtiende eeu en dat hierdie vlakke oor tyd toegeneem het, al het dit ook gepaard gegaan met ‘n toename in ongelykheid binne die setlaarsbevolking. Kaapse setlaarshuishoudings kon selfs kers vashou met huishoudings in streke wat gedurende die agtiende as die mees welvarende beskou is – Nederland en Engeland.

Keywords: Kaapkolonie; inventarisse; welfaart; groei; armoede; rykdom; Stellenbosch; boere; ongelykheid (search for similar items in EconPapers)
JEL-codes: N01 N17 N37 (search for similar items in EconPapers)
Date: 2011
References: Add references at CitEc
Citations:

Downloads: (external link)
https://www.ekon.sun.ac.za/wpapers/2011/wp242011/wp-24-2011.pdf First version, 2011 (application/pdf)

Related works:
This item may be available elsewhere in EconPapers: Search for items with the same title.

Export reference: BibTeX RIS (EndNote, ProCite, RefMan) HTML/Text

Persistent link: https://EconPapers.repec.org/RePEc:sza:wpaper:wpapers152

Access Statistics for this paper

More papers in Working Papers from Stellenbosch University, Department of Economics Contact information at EDIRC.
Bibliographic data for series maintained by Melt van Schoor ().

 
Page updated 2025-03-20
Handle: RePEc:sza:wpaper:wpapers152